Justin Timberlake

Justin Timberlake
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Justin Randall Timberlake
Geboorte 31 Januarie 1981 (1981-01-31)
Memphis, Tennessee, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Jessica Biel
Kinders 1
Beroep(e) Sanger, akteur en komponis
Aktiewe jare 1992–nou
Webwerf justintimberlake.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Justin Timberlake (gebore 31 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse sanger, akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Social Network (2010), In Time (2011), Inside Llewyn Davis (2013), en Trolls (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search